Dag 27 - Ficksburg na Rosendal
26 octobre 2018, Afrique du Sud ⋅ 🌙 18 °CWie sou kon raai dat Ficksburg se Pellissier-galery (verskuil in 'n ou skoolsaal by die dorp se laerskool) nie net Pierneefs bevat nie, maar werk deur 'n rits ander groot Suid-Afrikaanse kunstenaars?En savoir plus