Interessante dinge

Wat is beter? Blik of boks water? Dis die lekkerste water en dit kom in alle vorms hier voor. In die lughawens is "vending" masjiene vir enige iets! Van elektriese ware, grimering, gebakte koeke,Read more
Wat is beter? Blik of boks water? Dis die lekkerste water en dit kom in alle vorms hier voor. In die lughawens is "vending" masjiene vir enige iets! Van elektriese ware, grimering, gebakte koeke,Read more
Gister ons vlug van Chicago na Toronto met 1 minuut gemis... toe moet ons nog 6 ure wag om n volgende vlug na Toronto te kry. Dit het ons Niagra planne bietjie deurmekaar gekrap, siende ons die WhiteRead more
Gisteraand al so liggies begin sneeu. Vanoggend het ons kar die mooiste sneeuvlokkies geadverteer! Dit fasineer my - wens ek kon n hele dag of meer, makrofoto's vd vlokkies neem.
Ons het AL ons goedRead more
Byna het ons dit gekanselleer! En toe is dit eintlik n ongelooflike 3 ure. Ons het geleer om met handlyn te voel hoe diep die bodem is en ook allerhande tegnieke om die vissies mee uit te vang.Read more
Na ons ysige tyd in die ys museum, het ons na die warmbronne gegaan. Jy 'vrek vd koue' totdat jy binne die water is en dan omvou God se Skepperliefde water jou van al die kante af. Dis super spesiaal!Read more
Met buite temp van - 20 °C was dit bitterkoud om buite die ysmuseum te staan voor ons kon ingaan. Alles... letterlik alles, binne is van ys gemaak. Dekor, kroegie, igloo, blomme, ens. Dis pragtig!Read more
Vanoggend 'n Uber gekry om ons lughawe toe te vat sodat ons ons huurmotor daar kan kry. Werk (en lyk) hier bietjie anders as in SA. Die eienaar vd motor het hom iewers deur die nag by die lughawe gaanRead more
Sommer net mooi raakgesien vandag.
Wat 'n belewenis!!!
Na ontbyt besluit ons om na Wasilla te ry om Alaska se tradisionele sport te ervaar. En was dit n ervaring?! Ek kon nie ophou kyk na al die mooi rondom my nie!
"How great ThouRead more