Laaste dag op die vriendelike Eiland

Ons laaste dag by Bets-hulle... 🤔
Bets, Marise, Chrissa en ek het vroegoggend (@8😆) gou langs die see gaan stap... klippies strand met baie uitgespoelde houtstompe. Almal deur water geloop omLeia mais
Ons laaste dag by Bets-hulle... 🤔
Bets, Marise, Chrissa en ek het vroegoggend (@8😆) gou langs die see gaan stap... klippies strand met baie uitgespoelde houtstompe. Almal deur water geloop omLeia mais
Ons is in die lug met Air Alaska! Klink my boks water is nou beter hier rond - of op die vliegtuig in elk geval!
Soos die vliegtuig laer sak, sien ons gou dat hier al heelwat sneeu is. Juneau wat dieLeia mais
Pas vd vliegtuig af en ons vat die pad! Letterlik! Dis sprokiesmooi!! Ek kan nie genoeg hiervan kry nie!!! Die foto's is in volkleur. Oral is waterstroompies/valle wat vries... erg mooi! Sneeu lêLeia mais
Ek kan nie die gevoel beskryf van toe ons om n draai kom en skielik is die gletser groot en blou voor ons! Ons het redelik ver oor die sneeu/ys gestap om nader aan Mendenhall te kom. My mond hetLeia mais
Dis die een ding waaroor ek vd begin af grootoog was! Om soos 'n ysbeer - willekeurig - in 'n ysige, arktiese see in te hardloop... 🤨 Dit het my laat dink aan Antjie Krog... 😳
Ernstige "mindLeia mais
Wat 'n belewenis!!!
Na ontbyt besluit ons om na Wasilla te ry om Alaska se tradisionele sport te ervaar. En was dit n ervaring?! Ek kon nie ophou kyk na al die mooi rondom my nie!
"How great ThouLeia mais
Sommer net mooi raakgesien vandag.
Vanoggend 'n Uber gekry om ons lughawe toe te vat sodat ons ons huurmotor daar kan kry. Werk (en lyk) hier bietjie anders as in SA. Die eienaar vd motor het hom iewers deur die nag by die lughawe gaanLeia mais
Met buite temp van - 20 °C was dit bitterkoud om buite die ysmuseum te staan voor ons kon ingaan. Alles... letterlik alles, binne is van ys gemaak. Dekor, kroegie, igloo, blomme, ens. Dis pragtig!Leia mais