Interlaken
May 5, 2024 in Switzerland ⋅ ☁️ 12 °C
Aan die ander kant van die tonnel is dit nog mooier. Dis só groen en die bergspitse is wit. Die volgende stop is by Spiez, langs die Thundersee wat ongelooflik blou is, en dan draai ek af InterlakenRead more









