• Tot by Zürich

    May 5, 2024 in Switzerland ⋅ ☁️ 19 °C

    Grootstad... treinstasie massief. Hier langs die "strand" is dit baie rustiger. Van Interlaken af maak ek 'n draai in Brienz en Luzern voor ek na die grootstad toe is. Die "Haupt Bahnhoff" is regtig groot en gee my die idee van Johannesburg lughawe, so kan mens hier verdwaal as mens die bordjies nie mooi lees nie. Ek kyk net 'n bietjie rond en klim dan op die volgende trein am Winkel toe, waar ons Andrée vir die aupair vergadering gaan ontmoet.Read more