Julien verjaar
March 22, 2025 in Switzerland
Julien word 12 en gaan akwapark toe saam met sy vriende. Ek pas vir Aurelie op terwyl hulle weg is. Haar maatjie Lea kom speel die middag hier. Dan gaan ons kerk toe vir die familie-diens die aand enRead more






