lunch by mall
18 октября 2016 г., Перу ⋅ ⛅ 21 °C
Lekker cerviche met suurlemoensap, chilli en pers uie.
Ook pers uie pickle wat citrus sap by het. Baie vars en lekker
koffie
18 октября 2016 г., Перу ⋅ ⛅ 18 °C
Eerste chemex koffie. Interessante en tog lekker smaak.
maido
18 октября 2016 г., Перу ⋅ ⛅ 17 °C
13 course tasting menu @ R1600pp
Lekkerste kos experience. Eerste keer sea urchin en klomp ander baie interessante goed



