• Dag 1. Plaas tot Vryburg

    June 25, 2023 in South Africa ⋅ ☀️ 16 °C

    Ons los die plaas in groot haas en geloof. Oupa Hannes sal oppas. Die honde lyk hartseer. Die toergroepie kom stadig stadig bymekaar van Pretoria tot by Vryburg. Lavender Lodge is lekker en n Kaapse toergroep sorg vir snaakse stories. Almal is maar moeg vanaand maar die kinders se onbekendheid met mekaar is reeds vergete.Read more