• Seinheuwel

    December 16, 2025 in South Africa ⋅ ☁️ 23 °C

    Die paragilders, of soos Nicolas hulle noem, the flying children... As ek R2100 gehad het om rond te gooi, het ek dit beslis gedoen.
    Baie mooi uitsig van daar bo af.