Gister en vandag het Dries Jnr gaan kreef trek in Kleinmond hawe. Vanaand het hierdie Valie 'n kreef biologie les gekry. En ons het vrek lekker geëet!
Dries Jnr is net so goeie chef soos sy pa.
En die bubbly van Org de Rac was flippen lekker!Baca lagi
Pengembara
Dis twee tande daai!!
PengembaraOh my word! That looks delicious. I'm so jealous! I love lobster 🦞 😋