Sonsopkoms 25 September 2025
2025年9月25日, 南アフリカ ⋅ 🌙 7 °C
5h00 staan Dries op en sien ons krag is af. Paniek. Totale paniek. Ons dink dadelik daar is fout met die karavaan se krag installasie. Toe nou nie. Hier is prepaid krag en ons 100 gratis eenhede isもっと詳しく
Kuier met die Steyn kinders
2025年9月19日〜21日, 南アフリカ ⋅ ☁️ 27 °C
Lekker kuier met Dries, Natasha, en Nicolas by Kleine Paradys, Piketberg.
Yellow Billed Duck
2025年9月17日, 南アフリカ ⋅ ⛅ 16 °C
This is a first for me! Yellow Billed Duck. The one took off just as I snapped it - see that gorgeous colour!
Lus vir roast
2025年9月14日, 南アフリカ ⋅ ☁️ 19 °C
Kyk wat kry ek vandag reg met my brood varkie oondjie
Slow Sunday
2025年9月14日, 南アフリカ ⋅ ⛅ 9 °C
We woke up to a misty morning. It is as if nature is having a slow Sunday too. So quiet. So peaceful.
A beautiful church service in a hall with fellow campers. God is good, all the time. And all theもっと詳しく
Winkelshoek
2025年9月13日, 南アフリカ ⋅ ☀️ 21 °C
Na vanoggend se rugby (Bokke 43 - All Blacks 10) celebrate die hele dorp.
Ons shop in Piketberg se Shoprite en lag vir die mense.
Roosterkoek by Winkelshoek Padstal en so bietjie interessanteもっと詳しく
Breakfast in Melkbos
2025年9月7日, 南アフリカ ⋅ ☀️ 16 °C
Lunch in Velddrif
2025年9月6日, 南アフリカ ⋅ ⛅ 23 °C
Velddrif Blomme
2025年9月6日, 南アフリカ ⋅ ⛅ 21 °C
Swartlandskou
2025年9月6日, 南アフリカ ⋅ ☀️ 19 °C
The rugby was traumatising.
But the show was nice.
And springbokkie fudge is good!
Our first sunrise
2025年9月2日, 南アフリカ ⋅ ☁️ 9 °C
Wild Flowers
2025年8月31日, 南アフリカ ⋅ ☀️ 25 °C
Vanrhynspass was yellow.
Here and there were all the shades of white, orange, yellow, pink, purple and red.
Suddenly the fields turned purple.
And then we reached the canola fields.
I stand in awe ofもっと詳しく
Kambro
2025年8月30日〜31日, 南アフリカ ⋅ ☀️ 26 °C
Oornag stop by Kambro. Lekker in die Boegoe huisie geslaap. Ons het tot 'n gratis broodjie gekry saam met die sleutel, en dit was 'n baie lekker broodjie.
Ons het lekker geshop by die padstal. Dieもっと詳しく
Flowers before Kimberley
2025年8月30日, 南アフリカ ⋅ ☀️ 24 °C
Hierdie was my eerste ervaring van wilde blomme. Ek wens so ek kon dit vir my ma wys.
Wian & Marinda kom kuier
2025年8月8日〜10日, 南アフリカ ⋅ ☁️ 16 °C
Kinders groei nie altyd binne in 'n ma se lyf nie. Soms groei hulle in jou hart.
Die naweek met hierdie kinders van ons was heerlik. Lekker piekniek gehou in die bos.
Die Smiths het kom kuier!
2025年7月19日〜21日, 南アフリカ ⋅ ⛅ 14 °C
'n Kuier met die Smitties by Smal Game. Kids het in die grasdak geslaap.
Hasies... Hennies... Rustenburg
2025年7月16日, 南アフリカ ⋅ ☀️ 23 °C
Ons het nog nooit slegte kos gehad by enige Hennies nie. Hierdie was ook nie die uitsondering nie. Ons het lekker gekuier en lekker geëet.
Hasies het kom kuier!
2025年7月11日〜18日, 南アフリカ ⋅ ☀️ 21 °C
Kinders het kom kuier en in die grasdak gebly.
Game viewing met Abi: " Come on Car! You can do it!"
Memory Lane Padstal
2025年6月22日, 南アフリカ ⋅ ☀️ 11 °C
Memory Lane padstal is 'n plek waar mens vir ure sal kan rondsnuffel. Die kerriebone wat daar gemaak word is werklik lekker. Die ontbyt is groot en bekostigbaar. Dit was 'n lekker ervaring.
Pizza by Twee Riviere Kroeg & Rooster
2025年6月21日, 南アフリカ ⋅ ☀️ 21 °C
Ek was lus vir pizza. Die naaste plek volgens Maps was Twee Riviere. Van buite af het dit effe scruffy gelyk. Maar binne in was dit 'n ander storie. Goeie mense. Lekker kos. 'n Lekker kuierplek!
Home, sweet home
2025年5月14日, 南アフリカ ⋅ ⛅ 21 °C
Now it feels like home.
Our 1st morning in the Bushveld
2025年5月14日, 南アフリカ ⋅ ☀️ 9 °C
We are staying at Smal Game Lodge from 14 May 2025 to 30 August 2025.
Smal Game Lodge
2025年5月13日, 南アフリカ ⋅ 🌙 15 °C
Chaos. Chaos everywhere. We will tame the chaos tomorrow. There is something more important right now - braai!




































































































































































































旅行者Sjoe, dis mooi
旅行者Awesome!
旅行者Enjoy the peace and tranquility of your surroundings! 🧡💜