Die Ruiterbos Draaitjie 1
Yesterday in South Africa ⋅ ☀️ 20 °C
Ons wou eintlik Friemersheim toe gaan, maar ons het nooit daar uitgekom nie. Natuurlik het ons die grondpad gekies. Die ntuus is besig om Lente aan te kondig. Die blomme in die veld is oral!
Ons hetRead more
Die Ruiterbos Draaitjie 2
Yesterday in South Africa ⋅ ☀️ 18 °C
Kyk die blomme.
Grondpad Glimlag
August 7 in South Africa ⋅ ☀️ 18 °C
Op pad terug van Mosselbaai af, het ons so bietjie 'n grondpad gaan soek. Ons het 'n Muskeljaatkat en 'n Swartkopreier gesien, maar was nie so gelukkig om fotos te kry nie. Die blomme begin oralRead more
SAPREC
August 7 in South Africa ⋅ ☀️ 17 °C
Seabird & Penquin Rehabilitation Center
Interessante feite:
Inkubasie tydperk is 38 dae.
Voëls wat 'n gebrek het, word nie weer vry gelaat nie. Hulle tree daar af en word versorg.
Pikkewyne paar virRead more
Interessante kopies
August 7 in South Africa ⋅ ☀️ 17 °C
Wanneer laas het jy sandwich spread gesien? My pa het na dit verwys as katkots. Geen idee hoekom nie. Ek kon die versoeking nie weeerstaan nie. Iewers in die volgende paar dae gaan ek 'n broodjie eetRead more
Seeplaas
August 7 in South Africa ⋅ ☀️ 15 °C
Ons het vier lui dae sonder werk. Vanoggend het ons ontbyt gaan eet by Seeplaas. Die blomme begin uitkom. Ons het die blomme fotos op die duine geneem.
Mossel Bay Zipline
August 1 in South Africa ⋅ ☀️ 18 °C
Dit was fun!!!
Wouter van de Venter
July 29 in South Africa ⋅ 🌙 14 °C
Die Blou Kombuis
Kyk, normaalweg is ons die heel week soet. Vanaand was die uitsondering. Ons kon dit eenvoudig nie mis nie. Hierdie hippies moes gaan dans!
Walvis Safari 2
July 26 in South Africa ⋅ ☀️ 18 °C
Walvis Safari 1
July 26 in South Africa ⋅ ☀️ 14 °C
Dit was 'n baie lekker ervaring, maar terselfdertyd geweldig teleurstellend. Ons het die robbe gesien, maar geen haaie, dolfyne, of walvisse. En dis niemand se skuld nie. Dis nou maar net hoe dit is.
Blou Kombuis - Tanya Storm
July 25 in South Africa ⋅ 🌙 11 °C
Blues by die Blou Kombuis.
Sjoe. Dit was baie mooi.
Ek het snot en trane gehuil toe sy The Story begin sing. En my servet vir 'n tissue gebruik.
Mosaic tonnel 2
July 25 in South Africa ⋅ ☀️ 16 °C
Mosaic Tonnel 1
July 25 in South Africa ⋅ ☀️ 16 °C
Die tonnel is begin in September 2022 en voltooi in April 3026. Dit is ongelooflik mooi.
Kaai 4
July 25 in South Africa ⋅ ☀️ 15 °C
Ons drink maar ietsie. Die boot will nie start nie. Hopelik kan ons more die walvis safari beleef.
Cape Saint Blaze
July 18 in South Africa ⋅ ☁️ 14 °C
Ons wou ontbyt eet met 'n see uitsig. Toe beland ons by 'n ligtoring. Maar dis koud, mistig en toegetrek. Ons sal terug kom vir die ligtoring toer EN die zipline! Ons sal beplan vir 'n sonskyndag.
Outeniqua Power Van 5
July 11 in South Africa ⋅ ☀️ 17 °C
Landskap fotos
Outeniqua Power Van 4
July 11 in South Africa ⋅ ☀️ 17 °C
Landskap fotos.
Outeniqua Power Van 3
July 11 in South Africa ⋅ ☀️ 17 °C
Landskap fotos.
Outeniqua Power Van 2
July 11 in South Africa ⋅ ☀️ 17 °C
Die tonnels.
Outeniqua Power Van 1
July 11 in South Africa ⋅ ⛅ 13 °C
Dit was ongelooflik mooi. Groot varings en kooigoed oral. Erikas wat begin blom. Berge, dale, klowe, so, so mooi.
Kyk na die spoor in die videos. Wanneer daar 'n draai is, word die binnste spoorRead more
Outeniqua Power Van piekniek terrein
July 11 in South Africa ⋅ ⛅ 14 °C
Outeniqua Transport Museum
July 11 in South Africa ⋅ ☁️ 10 °C
Ongelukkig is dele van die museum tans gesluit. Ons sal weer gaan as dit weer oop is.
Spotted Skaapsteker
July 4 in South Africa ⋅ ☀️ 20 °C
Ons het 'n besoekertjie gehad. Te ougat. Heel wintie met baie houding.
Blou Kombuis 2026-07-03
July 3 in South Africa ⋅ 🌙 12 °C
Gypsy Spirit & Herman Grobbelaar
Lekker party gehou!
Ons ontmoet die interessantste mense.
Die Blou Kombuis 2026-06-27
June 27 in South Africa ⋅ ☀️ 21 °C
Blackie Swart & Herman Grobbelaar
Ons kinders was almal uit die huis en ons laaste hondekind was dood toe ons besluit het om die karavaan te haak. Ons wou weer LEWE. Nie net bestaan nie. En disRead more



































































































































































































































































































































































































