Dag 2
SA na Turkye via Qatar
22. november 2020, Tyrkia ⋅ ⛅ 8 °CJaco het ons gaan aflaai by George lughawe. Reis in COVID tyd is interessant. Mens kan net drop & go. Dit was Riekie se eerste vlug ever. Sy wou skree, maar het na vele oortuiging, dit darem inwendigLes mer
Jy weet Doha is waar Qatar heen vlieg neh hehe dankie vir die nuus! Lekker om te lees! [Jolani Van der Linde]
Marise Malherbe Ai Jolaans, hierdie blonde brein. Dankie!