SA na Turkye via Qatar

Jaco het ons gaan aflaai by George lughawe. Reis in COVID tyd is interessant. Mens kan net drop & go. Dit was Riekie se eerste vlug ever. Sy wou skree, maar het na vele oortuiging, dit darem inwendigЧитать далее
Dag 1 in Istanbul

So, die tuin is nie werklik 'n tuin nie. Ons het wakker geword en reggemaak vir ontbyt wat in die 'tuin' bedien was. Dis 'n vertrek met glas mure met bome rondom - steeds mooi. Vir ontbyt het ons 'nЧитать далее
Dag 2 in Istanbul

Annette verjaar!!!!! Ons het wakker geword en gaan ontbyt eet - dieselfde as gister. Perihan het ons toe kom haal en ons is met die trein na die nuwe paleis, Dolmabahçe, en clock tower toe. DieЧитать далее
Lugballon en fairy chimneys

Ons skrik toe 05:50 wakker en moet 06:20 klaar wees vir die lugballonrit. Ons het alweer na 01:00 gaan slaap agv kletsery. Die Flower balloon company het ons kom haal en ons het gesien hoe 'slaanЧитать далее
Roadtrip na Antalya

Ons het vroeg opgestaan in die yskoue en op die dak van die hotel gaan sit om te kyk hoe die lugballonne (nie) opstyg. Die weer was ongelukkig nie goed genoeg vir lugballonne nie so hulle het toe nieЧитать далее
Rustige dag in Antalya

Ons het opgestaan en gaan draf langs die see, waarna ons ontbyt gaan eet het. Ons het besluit om 'n rustige dag te vat na ons 'besige skedule' die laaste paar dae (haha). Ons het toe gaan swem in dieЧитать далее
Old city en roadtrip na Pamukkale

Ons het opgestaan en ontbyt gaan eet, maar moes wag vir ons klere wat gewas is voor ons kon ry. Toe dit uiteindelik terug is het ons na die hek van Hadrian gegaan en rondgeloop in die ou stad, watЧитать далее
Pamukkale en Ephesus

Ons het wakker geword en ontbyt gaan eet in die restaurant areatjie op die boonste vloer van die hotel. Dis omring met vensters en kyk uit op die soutbaddens. Daar was 'n lugballon wat mense oor dieЧитать далее
Terug Istanbul toe

Ons sou via Troy terug gery het, maar die kar moes vanaand terug wees so ons sou heeldag net ry. Ons besluit toe om terug te ry Istanbul toe en die volgende 2 dae net rustig daar te spandeer. OppadЧитать далее
Jy weet Doha is waar Qatar heen vlieg neh hehe dankie vir die nuus! Lekker om te lees! [Jolani Van der Linde]
Marise MalherbeAi Jolaans, hierdie blonde brein. Dankie!