Giorno 10
Terug Istanbul toe
30 novembre 2020, Turchia ⋅ ⛅ 13 °COns sou via Troy terug gery het, maar die kar moes vanaand terug wees so ons sou heeldag net ry. Ons besluit toe om terug te ry Istanbul toe en die volgende 2 dae net rustig daar te spandeer. OppadLeggi altro