Jour 10
Eerste aand in die camper
24 juin 2018, États Unis ⋅ ⛅ 12 °CEstes Park is aan die voet van die Rockys. Die dorp is 2300m bo seevlak, wat omtrent so hoog is soos Seweweekspoort Piek, die hoogste punt in die Weskaap. Ons slaap vanaand vir die eerste keer in dieEn savoir plus