Hari 10
Eerste aand in die camper
24 Juni 2018, Amerika Serikat ⋅ ⛅ 12 °CEstes Park is aan die voet van die Rockys. Die dorp is 2300m bo seevlak, wat omtrent so hoog is soos Seweweekspoort Piek, die hoogste punt in die Weskaap. Ons slaap vanaand vir die eerste keer in dieBaca selengkapnya