Day 2
Peak, park en markies
August 3, 2016 in Hong Kong ⋅ ⛅ 25 °COns het 'n ferry gevat tot by midlevels en gaan ontbyt eet by Flying pan. Daarna is ons Peak toe met die tram (die steilste een in die wêreld). Ons het toe die bus terug gevat en in die park gaanRead more