• Peak, park en markies

    August 3, 2016 in Hong Kong ⋅ ⛅ 25 °C

    Ons het 'n ferry gevat tot by midlevels en gaan ontbyt eet by Flying pan. Daarna is ons Peak toe met die tram (die steilste een in die wêreld). Ons het toe die bus terug gevat en in die park gaan rondloop. Daarna is ons met 'n ferry en bus Mangkok se ladies markets toe. Ons het toe vir Christiaan gekry en by 'n meksikaanse restaurant gaan eet. Toe het ons lughawe toe gekom.Read more