(Sit klank by video's aan!!)
(Sit klank by video's aan!!)
Vandag net rustig by die mark, wat elke Vrydag oppop, gaan rondloop. Daarna na n reuse tuinplek soos ons "Stodels" gery. Bitterlik koud buite, maar heel gemaklik binne.
Vir n stappie gegaan oppad na naaste winkel: Albert Heinz (gelykstaande aan SA Spar). Pragtige parke reg rondom die huis. Meagan, Paul en klein Mischa het kom kuier. Familietyd....
Voor en agterkant van dieselfde huis.
Kerke word omgesit in "bars"..Die kerk en die bar is "in"mekaar.
Parkiete vlieg wild rond en is lief vir 🥜
5 uur maak Daniëlle my met die grootste smile wakker:"Tannie, dit sneeu!!! ". Ons 3 toeriste "storm " suutjies uit gepantser met serp en mus. Natuurlik was dit net ons op straat....maar dit wasRead more
TravelerKlink fantastiek Baie jaloers💕