Dag 2 is agter die blad. Dit het afgeskop met ‘n stewige steilte so met sonop. Elkeen het ‘n spesiale klippie op die Cruz de Ferro-ysterkruis agtergelaat. Die steilte af na die ou dorpie, El Acebo, het behoorlik die knieë gekou! Maar almal het veilig aangekom en is aan die uitrus vir ‘n heerlike pelgrims driegangmaal vanaand en dag 3 wat wag.Read more
Traveler Welgedaan