Spain
Artazu

Discover travel destinations of travelers writing a travel journal on FindPenguins.
Travelers at this place
    • Day 4

      Pamplona - Puente La Reina

      May 4, 2022 in Spain ⋅ ⛅ 14 °C

      24km - het n laat begin gehad na n laat slapie in my eie private kamer. Het bekendes langs die pad raak geloop, party met baie seer voete en knieë. My nuwe binne sole bring so bietjie verligting.

      Die rooi poppies en geel canola velde begin soos wat jy Pamplona verlaat en laat my verlang na die Wes Kaap. Ek ontmoet die Camino Polisie wat hulself vriendelik voorstel.

      Dit is n stewige klim tot by Alto de Perdón maar geselsies met Danielle van Quebec laat dit vinnig gaan. Sy is besig met haar 4de Camino en skryf n boek oor haar ervaringe en die mense wat sy ontmoet langs die pad.

      Die Alto de Perron (the Mount of Forgiveness) sculpture is in 1996 opgerrig:

      “The sculpture exhibits a small history of pilgrims and the pilgrimage…through various stages of development, from the beginning in the Middle Ages up to the present day, in the form of a procession.” Die geskiedenis en betekenis van die pelgrim roete begin regtig vandag insink na die vorige dae se opgewondenheid.

      Daar is n steen sirkel memorial vir dié wat hulle lewens verloor het in die Spaanse civil war.

      Die klipperige styl pad af is n nagmerrie en ek help vir Danielle so veel as wat ek kan. Dit gaan maar stadig maar voel glad nie in n haas nie.

      Ons groet mekaar by Uterga en ek probeer bietjie pas optel tot in Puente. Ek ontmoet n vrou wat die Francé in die teenoorgestelde rigting doen. Na die Norte tot in Santiago doen sy nou die Francé terug. Stap al vir 2 maande en wilde kamp in die bosse langs die pad.

      Vanaand slaap ek by die pragtige albergue Jakue. My 4 brombeer kamer maats klaar ontmoet.
      Read more

    • Where the Path of Wind Reaches the Stars

      September 3, 2022 in Spain ⋅ ⛅ 82 °F

      As I was heading out early in the morning to Puenta la Reina, two couples I met in Zubiri called my name. I asked if they would mind a 5th wheel for a while walking? “Join us!” 😊 They were great! It turns out the two gentlemen are retired Navy and Marine Pilots and their wives were delightful!
      Like most days this was once again a day of climbing and descents. Before noon, we reached an iconic piece of art on the Camino.

      Since 1996, one of the great symbols of the Camino de Santiago has been the sculpture by Vincent Galbete, immortalized pilgrims in steel on their way to Compostela. In one of the figures that make up the work of art you can read: “Donde se cruza el camino del viento con el de las estrellas.” (Where the path of wind crosses with the stars.) I was almost giddy reaching this point. Thank heavens for Google translate!

      We had at least two+ hours of walking. The sun, the sun and the sun made the hiking harder. But we made it!
      Until tomorrow.
      Read more

    You might also know this place by the following names:

    Artazu, ESDD4

    Join us:

    FindPenguins for iOSFindPenguins for Android