Jour 17
Chisamba se mense
27 septembre 2016, Zambie ⋅ ☀️ 28 °CGisteraand oornag by Lize en Gawie Peens, boere by Chisamba noord van Lusaka. Hulle maak kaas op die plaas - die kaaskoelkas is in 'n massiewe miershoop ingebou! (Dit hou die temperatuur stabielEn savoir plus