Día 20
Kapishya Hot Springs
30 de septiembre de 2016, Zambia ⋅ ⛅ 18 °CTyd vir asemskep. Warm water wat uit die sand onder jou tone losborrel. Reuse palmbome. 'n Tuin vol voëls. Ook tyd vir daai bottel Bain's whiskey wat 'n vriend uit die Kaap saamgegee het...