День 20
Kapishya Hot Springs
30 сентября 2016 г., Замбия ⋅ ⛅ 18 °CTyd vir asemskep. Warm water wat uit die sand onder jou tone losborrel. Reuse palmbome. 'n Tuin vol voëls. Ook tyd vir daai bottel Bain's whiskey wat 'n vriend uit die Kaap saamgegee het...