День 25
Ons is in Bagamoyo!
5 октября 2016 г., Танзания ⋅ ⛅ 30 °C6450 km nadat ons uit Kaapstad weg is, sien ons weer die see... Ons kamp vir die volgende paar aande by Firefly, byna reg teen die strand. 'n Soel wind waai, dis taai en bedompig en... rustig.
Jaloers! Sit dag na dag en sub in 'n kantoor. Fanie
Kom suid bier lekker koud in Lindi
WegTydskrif Volgende keer kom ons Lindi toe!