Dag 80
Terug oor die Limpopo!
29. november 2016, Botswana ⋅ 🌙 12 °CStockpoort is 'n stil grenspos, en ek hou daarvan om SA hier - by die agterdeur - binne te glip. Daar's nie dadelik selfoonsein nie, so jy't nog tot op Lephalale tyd om tot verhaal te kom: terug inLæs mere