Päivä 18
Dag 17 - Springfontein
1. helmikuuta 2017, Etelä-Afrikka ⋅ ☀️ 15 °CErns en Toast speel krieket by Prior Grange, suid van Springfontein waar Springfontein en Trompsburg mekaar takel in 'n 20-boulbeurtstryd. Die lopies vloei en die sesse reën neer tussen die miershopeLue lisää