Jour 40
Dag 39 - Calvinia na Papkuilsfontein
23 février 2017, Afrique du Sud ⋅ 🌙 3 °CDie blitsige manne by Calvinia se Supa Quick ruil gou ons band om, dan drink ons koffie, pos poskaarte en gooi tenks vol (toevallig saam met Kimberley-manne met die grootste bostreiler wat ons nogEn savoir plus