Jour 42
Dag 41 - Na Verneukpan
25 février 2017, Afrique du Sud ⋅ ⛅ 26 °C'n Wye draai is ons dag, van Willemsrivier (koel en mistig) na Loeriesfontein (dis droog, so droog) Brandvlei (beste lamsvleisburger by die Windpomprestaurant) na Swartkop (hier het dit onlangsEn savoir plus