Tag 27
Dag 27 - Na Rail se Kop
27. November 2017 in Südafrika ⋅ ⛅ 33 °CBoesmanland se vlaktes deur tot by die afdraai na Beenbreek, dan plaashekke tot by rooiduine, en rustig raak by Rail se Kop. Wat meer kan ons vra?
Boesmanland se vlaktes deur tot by die afdraai na Beenbreek, dan plaashekke tot by rooiduine, en rustig raak by Rail se Kop. Wat meer kan ons vra?