日27
Dag 27 - Na Rail se Kop
2017年11月27日, 南アフリカ ⋅ ⛅ 33 °CBoesmanland se vlaktes deur tot by die afdraai na Beenbreek, dan plaashekke tot by rooiduine, en rustig raak by Rail se Kop. Wat meer kan ons vra?
Boesmanland se vlaktes deur tot by die afdraai na Beenbreek, dan plaashekke tot by rooiduine, en rustig raak by Rail se Kop. Wat meer kan ons vra?