Juneau en omgewing
1. januar 2023, Forenede Stater ⋅ 🌧 7 °C
Pas vd vliegtuig af en ons vat die pad! Letterlik! Dis sprokiesmooi!! Ek kan nie genoeg hiervan kry nie!!! Die foto's is in volkleur. Oral is waterstroompies/valle wat vries... erg mooi! Sneeu lêLæs mere











RejsendeYo Sarie, dis pragtig!!!!