FindPenguins
  • Beranda
  • Jelajahi
    • Dapatkan aplikasinya
    • Mendaftar
    • Masuk
    • Dapatkan aplikasinya
    • Masuk
    • Beranda
    • Cetak buku
    • Jelajahi
    • Dukungan
    • Ikuti kami
  • Mendaftar
Tampilkan pada peta
  • Sarie BotesFire & IcePelancong
    • Tampilkan perjalanan
    • Tambahkan ke daftar bucketHapus dari daftar bucket
    • Bagikan
    • Hari 14
    • Senin, 02 Januari 2023 08.00
    • ☁️ -1 °C
    • Ketinggian: 17 mi
    • Amerika SerikatHES Number 13861°6’51” N  149°55’32” W

    Polar bear Dip

    2 Januari 2023, Amerika Serikat ⋅ ☁️ -1 °C

    Dis die een ding waaroor ek vd begin af grootoog was! Om soos 'n ysbeer - willekeurig - in 'n ysige, arktiese see in te hardloop... 🤨 Dit het my laat dink aan Antjie Krog... 😳
    Ernstige "mind games"! Ek het die see en klippiesstrand gekyk en gekyk.... en toe hoor ek: "Two minutes to go, take off your clothes..." Soos n slagskaap wat na die pale gelei is... Net weer die "5-4-3-2-go" gehoor en toe strompel ek saam die gillende, jillende klomp in! Ek het nie kans gesien om my kop onder daai water te dip nie.. het net tot onder my arms gevorder en in my gedagtes vinnig uitgedraf. In werklikheid was als só koud en stram.om te beweeg. Sou gehelp het as daar vuur in die vuurmaakplek was! Wel... ek het darem my sertifikaatjie! En anders as Antjie Krog... leef ek nog! 😉Baca selengkapnya

    Lihat terjemahan
    Daleen Beytell

    PelancongWell done!🤚👏👏☃️☃️☃️❣️

    02/01/23Balas
    4 suka
     
Tampilkan perjalanan
  • 2025© FindPenguins
  • Beranda
  • Tentang kami
  • Penelusuran Kelompok
  • Pers
  • Ketentuan
  • Privasi & Cookies
  • Pusat Bantuan
  • Jejak
  • Ikuti kami