Day 2
Turkye 3
September 25, 2017 in Turkey ⋅ ⛅ 22 °CWas vandag by Blou Moskee, hyppodrome en vele meer!
Was vandag by Blou Moskee, hyppodrome en vele meer!
Was vandag in argeologiese museum en het saam Turkse kerk bymekaar gekom.
Istanbul...die plek waar Wes en Oos bymekaar kom. Fasinered!!
Nou net ingetrek by "Cheers hostel" in Istanbul. Baie oulike plek vir 'n goeie prys! Laat die avontuur begin!