Langste dag ooit
May 20 in Brazil ⋅ ☁️ 26 °C
Ons gaan Brasilie toe! Grootliks na die streek Espírito Santo. Wouter het ’n paar afsprake met gemmerboere en uitvoerders, dit is ’n groot gemmerstreek in Brasilie.
Dag 1:
Ons vlieg vanuit JHB.Read more
















Traveler
Baie chilled lugdiens, nooit kom kyk of ons vas is gedurende turbulence nie en ook nie n infant seatbelt vereis nie
Traveler
São Paulo lughawe.
Traveler
Vitoria strand