Dag 17- Istanbul na SA
22 Ogos 2022, Afrika Selatan ⋅ ☀️ 20 °C
Okay... So die is die amptelike laaste Pikkewyn vir ons wittebroodtrippie! Laaste oggend opgestaan en met 'n spoed reggemaak, tasse reeds die vorige aand vir die grootste deel gepak en toe spring onsBaca lagi







