Giorno 1
Dag1: Matjiesfontein
19 settembre 2016, Sud Africa ⋅ ⛅ 27 °CMatjiesfontein is een van daai plekke waarvan 'n mens altyd hoor en meestal net verbyry, maar ons het besluit om hierdie keer te gaan inloer. Dis asof die dorpie in die vroeë 20ste eeu vasgehaak het.Leggi altro