Wes na die oseaan
17 avril 2023, Namibie ⋅ ☀️ 21 °C
Weer 'n dag van reguit paaie. Windhoek sien ons vir die eerste keer maar dis net 'n vinnige deurry, te veel 'stad' vir my. Usakos het darem koue bier in voorraad.
Onbepland wink Spitzkoppe ons naderEn savoir plus







