Van Zylsrus Hotel
23 апреля 2023 г., Южная Африка ⋅ 🌙 11 °C
Laaste stop. Nie seker hoe hy lyk nie want ons arriveer in die donker en vertrek weer voor sonop. Jakes probeer die Namibia stof van sy hande af was met n komplimentere gemmerkoekie ... té gewoondЧитать далее


