Dubrovnic
28 Eylül 2025, Hırvatistan ⋅ ☁️ 17 °C
Paar goed geleer in die 2 dae. Ek slaap moeilik op n vliegtuig, en hulle kan ook olie lek soos 'n 2130 John Deere. 2 ure op Heathrow gewag vir 'n die impakspeler-vliegtuig om op te daag. VrolikeOkumaya devam et











