Almost time
26. september 2025, Sydafrika ⋅ ⛅ 26 °C
Time for goodbyes. They will be patiently waiting for 7x14 days. Ons gaan hulle verseker mis. Groot honde, klein honde, ou honde en Piet Perd
Killing Time
26. september 2025, Sydafrika ⋅ ⛅ 20 °C
Killing time at the airport. Found some books NOT to read before a 11 hour flight ...
London Baby
27. september 2025, England ⋅ ☁️ 9 °C
Dubrovnic
28. september 2025, Kroatien ⋅ ☁️ 17 °C
Paar goed geleer in die 2 dae. Ek slaap moeilik op n vliegtuig, en hulle kan ook olie lek soos 'n 2130 John Deere. 2 ure op Heathrow gewag vir 'n die impakspeler-vliegtuig om op te daag. VrolikeLæs mere
Dubrovnic 2
28. september 2025, Kroatien ⋅ 🌙 17 °C
Roei planne in die wiele gery deur die weer. Fort, mure, roomys, pizza ens
Korcula 1
29. september 2025, Kroatien ⋅ 🌙 20 °C
Ek en Altie kap n bus vroeg lughawe toe om ons China-Ferrari op te pik. Ry n paar onbeplande sirkels deur Dubrovnic en vat die pad Korcula rigting. Brunch stop by n mooi strand kortgeknip deur nLæs mere
Korcula 2
30. september 2025, Kroatien ⋅ ☁️ 20 °C
Rustige rondloop en rondry dag. Swem in kristalhelder water by Vela Przina beach , spring nie af by die cliffdiving spot by Raznijk nie , swem en ontspan by Pupnatska Luka. Slegs die bejaardes seLæs mere
Brela Roadtrip Dag
1. oktober 2025, Kroatien ⋅ ☁️ 15 °C
Vroegoggend gooi Altus sy visstok in op die hawe. Die weer is kwaai en omgekrap. Geen sukses. Ons stap n draai deur die dorp en pak op. Ferry oor tot by Orebic. Koop nog vars lemoensap, granaatsap,Læs mere
Rastoke
2. oktober 2025, Kroatien ⋅ 🌙 7 °C
Begin met n baie lekker ontbyt by Villa Pauline. Die wind waai steeds woes. Kies koers binneland in. Vermy tolpaaie. Klein dorpies lyk baie Russies, verslete en oud. Ry tot deur Trilj maar koop eerderLæs mere
Plitvice Lakes & Ljubljana
4. oktober 2025, Slovenien ⋅ ⛅ 11 °C
Vroeg vroeg op om die Japsnese te mis. 7h15 by die mere in 4°C met n maag kwaal. Baie mooi. Oor die grens na Slovenia sonder om te stop. Arriveer paar ure vroeg by ons moderne verblyf en vaar dieLæs mere
Lakes Bled & Bohinj
4. oktober 2025, Slovenien
More lyk na reën , so ons vat die buitelug opsie. Score €60 in die sitkamer bank. Bled is so mooi soos die poskaart. Hike rondom die meer, doen die eiland ding, lui die klok vir 'n vriend wat dieLæs mere
Postojna Caves & Soča Valley
5. oktober 2025, Slovenien ⋅ ⛅ 6 °C
Nie baie fotos vandag nie. YR wys reën so ons kies ondergrond plekke.
24km van limestone grotte ontdek in 1818. Sedert 1872 ry besoekers met n trein in grot in.
Sien die olm wat daar bly, 100Læs mere
Die lekkerness is net té veel
6. oktober 2025, Slovenien ⋅ ⛅ 9 °C
Sonnige dag. Ons koop groceries by SPAR, met n beter uitsig as Nylstroom sn. Huur 4 e-bikes en ry 42km kruis en dwars oor die Soča rivier. Baie lekker.
Stap nog n bietjie in die kloof. Kids gaanLæs mere
Soča / Skočjan / Rovinj
7. oktober 2025, Kroatien ⋅ 🌙 17 °C
Verlaat Soča Valley vroeg. Dis hartseer. Skočjan Grotte is ongelooflik. Geen busse, geen Japanese, ook geen fotos (dus geleen). 110m hoog binne.
Stop by Lipica 1580. Hier word sedert 1580 metLæs mere
Rovinj / Grožnjan / Trieste
8. oktober 2025, Italien ⋅ ⛅ 16 °C
Ek stap vroegoggend deur Rovinj se strate. Word gegroet deur n kruis in die lug in my oomblik van stilte op die muur van die kerk in old town. Waar ons Hom soek sal Hy wees.
Toe die res ontwaak doenLæs mere
Opsoek na die watermuis
9. oktober 2025, Italien ⋅ 🌙 17 °C
Een dag op 'n trein na Venisië ....
Vertrek 9h15 vanaf Trieste na Venisië. In vergelyking met ons vorige plekkies is sy maar vuil en stinkerig. Verblyf is prima 👌👌en dis lekker om teLæs mere
Venice ... vir oulaas
10. oktober 2025, Italien ⋅ ☀️ 20 °C
Laaste vakansie dag. Venisië strate, torings. Kyk hoe n oom glasblaas in Murano.
Rob Manson het van Bridge of Sighs afgespring. Daai is hoog oom. What a legend 🤛
Die bookshop is mooi maar dieLæs mere




























































































































































































































































































