Dag 0 en 1
September 30 in Croatia
☀️ 22 °C
Ons vertek uit n nat JHB. Sien #therealshrek in die ry by Turkish air. Pushups op lughawe 💪 Ek wonder vir n uur wie my buurman/vrou/ogre op die vliegtuig gaan wees. Wen n gawe afrikaanse tannie virRead more














Traveler
Lekker julle! Enjoy! Dis net n manne trip... ek hoop net vir n voorpoedige trip sonder enige voorvalle of beserings! Geniet elke oomblik
TravelerDit klink lekker oom
TravelerAg lekker. Dankie dat jy soos altyd, so mooi prentjie kan maak met jou woorde. Voel of ons saam jou daar is♥️