Day 1
Granaatbosse in blom buite Beaufort-Wes
September 11, 2016 in South Africa ⋅ ⛅ 16 °CGeel klossies oor die veld, net waar jy kyk. Die Karoo het altyd 'n verrassing vir jou. Soms, selfs oorvloed.
Geel klossies oor die veld, net waar jy kyk. Die Karoo het altyd 'n verrassing vir jou. Soms, selfs oorvloed.