День 1
Granaatbosse in blom buite Beaufort-Wes
11 сентября 2016 г., Южная Африка ⋅ ⛅ 16 °CGeel klossies oor die veld, net waar jy kyk. Die Karoo het altyd 'n verrassing vir jou. Soms, selfs oorvloed.
Geel klossies oor die veld, net waar jy kyk. Die Karoo het altyd 'n verrassing vir jou. Soms, selfs oorvloed.