• Kambro

    Aug 30–31, 2025 in South Africa ⋅ ☀️ 26 °C

    Oornag stop by Kambro. Lekker in die Boegoe huisie geslaap. Ons het tot 'n gratis broodjie gekry saam met die sleutel, en dit was 'n baie lekker broodjie.
    Ons het lekker geshop by die padstal. Die Springbok pastei was geweldig lekker!Read more