Pizza by Twee Riviere Kroeg & Rooster
21 Juni 2025, Afrika Selatan ⋅ ☀️ 21 °C
Ek was lus vir pizza. Die naaste plek volgens Maps was Twee Riviere. Van buite af het dit effe scruffy gelyk. Maar binne in was dit 'n ander storie. Goeie mense. Lekker kos. 'n Lekker kuierplek!












