Breakfast in Porterville
October 4, 2025 in South Africa ⋅ ☀️ 18 °C
Mooiste dorpie. So skoon. Net voor mens in die dorp in ry, is daar 'n laning bome. Dit lyk soos 'n verwelkomingskommittee.
Die Cederberge is mooi, ongelooflik mooi.
Ben's Diner is duidelik die plekRead more









