South Africa vs Ireland
22. marraskuuta 2025, Etelä-Afrikka ⋅ ⛅ 24 °C
Rugby kuier met Felix. Beesstert van masterchef Dries is lekker aan die gang. Ek het stampmielies gemaak. 'n Lekker brood staan ook en wag. Maar nou eers rugby!!
Na Felix se tweede bord vra Dries:Lue lisää





