Piketberg is amper in die verlede
December 7, 2025 in South Africa ⋅ ⛅ 33 °C
More oggend haak en ry ons. Als is al gepak. 'n Laaste ete by The Outpost. As ons hier klaar is, gaan ons onder die aircon lê en muf. Dis te warm om enige iets anders te doen.




TravelerEnjoy your lunch and just relax. 💙🩷